Benodighede

Die Bybel vir die lees van tekse.

  • 3 balle dubbeldraad breiwol
  • (1 bal wol in basiese kleur vir lyfie en kop, 2 balle wol in verskillende kleure vir hemp en broek ).
  • 1 klein bolletjie swart en rooi breiwol (4 draad) vir borduurwerk.
  • 3 breinaalde, dikte 3,25 tot 3,75 (hang af van die spanning wat jy brei).
  • Ekstra naald om ekstra steke op te hou. 1 sak sagte stopsel.
  • “Jesus loves me” vierkant. (Screenprint op calico.)
  • Boeksakkie op manilla karton gefotostateer.